Brooke Adams (aktrise)

Brooke Adams
Geboorte 8 Februarie 1949 (1949-02-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brooke Adams (gebore 8 Februarie 1949) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Invasion of the Body Snatchers (1978), Days of Heaven (1978), Cuba (1979), en The Dead Zone (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne